{"product_id":"beroerte-van-die-siel-deur-alias-ava","title":"[p-A] Beroerte van die Siel deur (alias) Ava","description":"\u003cp\u003eDie reuk van die hospitaal maak my naar! Die monitors se klank maak my mal. Ek wil nie hier wees nie! Gaan ek wakker word uit hierdie droom? Ek is bang en verlam van vrees.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie is hierdie ou en waar is my man? Alles wat bekend was, het in 'n oomblik verdwyn. Ek wil my kleine dogtertjie wegsteek! Weg van hierdie trauma!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Vreeslike beroerte sou maar net die begin wees van baie verwoesting in ons lewe. Die man wat ek getrou het is nie meer daar nie! My eens lewenslustige man en my dogtertjie se pappa wat wawiele op die strand gemaak het, lê nou verlam in die Neuro ICU.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEk het my man verloor en my dogter haar pappa.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit was wel nie 'n fisiese dood nie, maar die dood van ons bekende.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie is Ava se storie...\u003c\/p\u003e","brand":"Anneline Schwartz","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49821429563703,"sku":"MIA-A-PA00000024","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0904\/8742\/3287\/files\/BeroertevandieSieldeurAva_alias.png?v=1782310874","url":"https:\/\/mhponlinestore.myshopify.com\/products\/beroerte-van-die-siel-deur-alias-ava","provider":"Mia Cafe Online Store","version":"1.0","type":"link"}