{"product_id":"voetspore-saadjies-van-hoop-5-deur-mariska-kemp","title":"[p-A] Voetspore - Saadjies van Hoop 5 deur Mariska Kemp","description":"\u003cp class=\"MsoNormal\"\u003e\u003cspan style=\"font-size: 12.0pt; line-height: 118%; font-family: 'Arial',sans-serif; background: white;\"\u003eHierdie besonderse Dagstukkie bundel deur Mariska Kemp is so anders as baie dagstukkie bundels wat ek al gelees het.\u003c\/span\u003e\u003cspan style=\"font-size: 12.0pt; line-height: 118%; font-family: 'Arial',sans-serif;\"\u003e \u003cspan style=\"background: white;\"\u003eIn hierdié boek deel sy stukkies van goeie en slegte tye. Moeilike tye - tye wat sy gedink het die lig is weg. Met gepaste Bybelverse wat by elke verhaal pas, bring sy hoop vir elkeen wat deur dieselfde emosies gaan.\u003c\/span\u003e \u003cspan style=\"background: white;\"\u003eHierdie bundel is baie goed saamgestel. Sommige verhale bring 'n glimlag, ander bring 'n knop in die keel of jy huil saam met die skrywer- bv ' 'n Hart in duisend stukke' (bls 60). Daar is 85 kort verhale waaruit mens elke dag iets nuuts kan lees, met 'n bypassende versgedeelte uit die Bybel. Voedsel vir die siel.\u003c\/span\u003e \u003cspan style=\"background: white;\"\u003eWat veral uitstaan, is die warm Jesusliefde wat uitstraal in Mariska se skrywe. Sy bemoedig die leser op 'n mooi en liefdevolle manier, dat mens sommer 'n paar stukkies op 'n slag wil lees.\u003c\/span\u003e \u003cspan style=\"background: white;\"\u003eSy maak ook gebruik van Engelse gesegdes aan die einde van elke stukkie. Ek haal graag diè mooi een aan van\u003c\/span\u003e \u003cspan style=\"background: white;\"\u003eLailah Grifty Akita - \" Waiting taught me, I can't have it my way. But in God's way.\"\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan style=\"background: white;\"\u003eMariska het 'n besonderse skryfstyl en verteltrant dat dit geskik is vir enige leser om te lees. 'n Pragtige getuienis en ek wil haar gelukwens met die visuele wyse waarop die vertelling aangebied is.\u003c\/span\u003e \u003cspan style=\"background: white;\"\u003e'n Keurige en goedversorgde boek wat die moeite werd is om te geniet en te koester in Jesus se Liefde.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan style=\"background: white;\"\u003eRESENSENT: A Hills - Onafhanklike Resensent van Afrikaanse Boeke\u003c\/span\u003e\u003cbr style=\"mso-special-character: line-break;\"\u003e\u003c!-- [if !supportLineBreakNewLine]--\u003e\u003cbr style=\"mso-special-character: line-break;\"\u003e\u003c!--[endif]--\u003e\u003cspan style=\"background: white;\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Mariska Kemp","offers":[{"title":"A5 Paperback","offer_id":49821423370551,"sku":"9781776461059","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0904\/8742\/3287\/files\/VoetsporeSaadjiesvanHoop5deurMariskaKemp.png?v=1782311460","url":"https:\/\/mhponlinestore.myshopify.com\/products\/voetspore-saadjies-van-hoop-5-deur-mariska-kemp","provider":"Mia Cafe Online Store","version":"1.0","type":"link"}