Skip to product information
1 of 1

[P]Verlos uit my Egipte~ Die ompad na my Beloofde Land deur Mariska Kemp

[P]Verlos uit my Egipte~ Die ompad na my Beloofde Land deur Mariska Kemp

Regular price R 280.00 ZAR
Regular price Sale price R 280.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

’n Gewone vrou. ’n Buitengewone God. ’n Verhaal van hoop, geloof en oorwinning.

Verlos uit my Egipte – Die Ompad na my Beloofde Land is Mariska Kemp se eerlike en diep persoonlike getuienis van hoe God haar deur pyn, verlies, siekte, vrees, finansiële uitdagings en onbekende paaie gelei het.

Want soms lyk die pad na jou Beloofde Land nie soos jy gedink het dit sou lyk nie...

Soms loop dit deur die woestyn.
Soms neem dit ’n ompad.
Maar God bly getrou.

Lees dit. Glo dit. Leef dit.

📖 Beskikbaar in sagteband en eBoek.

View full details