Skip to product information
1 of 1

[e-A] As Die Noodlot Tref eboek geskryf deur Yvonne Scheepers

[e-A] As Die Noodlot Tref eboek geskryf deur Yvonne Scheepers

Regular price R 80.00 ZAR
Regular price Sale price R 80.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

“Een oomblik. Een ongeluk.

’n Familie se wêreld val uitmekaar.

Op 29 Januarie 2005 sê dokters “geen hoop”.

Maar God sê: nog nie klaar nie.

’n Rou, eerlike getuienis van pyn, geloof en Goddelike ingryping — waar die mens ’n punt sit, sit God ’n komma.

View full details