Skip to product information
1 of 1

Custom-made Gift - 40 Kaartjies in ’n Houtboksie [EK is wie God sê ek is - Jesaja 43:4]

Custom-made Gift - 40 Kaartjies in ’n Houtboksie [EK is wie God sê ek is - Jesaja 43:4]

Regular price R 150.00 ZAR
Regular price Sale price R 150.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.

Saadjies van Hoop – 40 Dae om jou Identiteit in Christus te Herontdek

Ek is wie God sê ek is - 40 Kaartjies in ’n Houtboksie

In ’n tyd waar die wêreld jou voortdurend probeer definieer, herinner God jou aan ’n ander waarheid: “Omdat jy kosbaar is in My oë, geëer, en Ek jou liefhet.” – Jesaja 43:4

Hierdie unieke produk is ontwerp om jou elke dag te help om jou ware identiteit in Christus te verstaan en te leef.

View full details